Skip to main content

  | मौसम…

411 समाचार
Public archive edition · Attributed source reporting with original dates · AI drafts are excluded

411 REFERENCE · Wikibooks

Afrikaans/Lesson 06

Reference material by Wikibooks contributors. This retains its source identity and is not 411 news reporting.

Lesson 6: Woordsoorte 1. Selfstandige naamwoorde Eiename- name van mense, plekke en dinge, bv. Robyn, Manhattan Soortname- Alles wat ons kan sien Bv. Tafel, stoel, skoene Abstrakte name- Alles wat ons voel Bv. Liefde, hoop, geluk Versamelname- name van groepe diere en dinge, bv. Trop bees, bondel klere Massa en maatname- bv. Kilogram suiker 2. Byvoeglike naamwoorde 2.1) Trappe van vergelyking Oortreffend- nouste Vergrotend- nouer Stellend- nou 2.2) Letterlike en figuurlike Denotatief en konotatief Die jakkals hardloop in die veld. Jan is ń jakkals. 2.3.1) Attributief Die MOOI meisie sing ń lied. -voor selfstandige naamwoord 2.3.1) Predikatief Die meisie wat MOOI is sing ń lied. -na s.nw 2.4) Intensiewe vorm Bloedjonk, popmooi, stokoud, moddervet, bloedrooi, ens. -Alle intensiewe vorme is een woord, behalwe wawyd wakker en wawyd oop. 3. Lidwoorde Daar is twee lidwoorde, naamlik die en ń. "DIE" is die bepaalde lidwoord en "Ń" die onbepaalde lidwoord. die- bepaalde- Die rooi rok. ń- onbepaalde- ń Rooi rok. 4. Werkwoorde (handeling) -Selfstandige of hoofwerkwoord. -Staan op sy eie, bv. Staan!