Skip to main content

  | मौसम…

411 समाचार
Public archive edition · Attributed source reporting with original dates · AI drafts are excluded

411 REFERENCE · Wikibooks

Afrikaans/Lesson 07

Reference material by Wikibooks contributors. This retains its source identity and is not 411 news reporting.

Les 7: Klankleer; Spraakklanke •Ons het 3 spraakklanke nl. vokale, konsonante en diftonge. 1. Vokale Word gevorm deurdat lug vrylik na buite beweeg. Alle vokale is stemhebbend. a, e, i, o, u, ie, eu, oe a~e~o= kort vokale aa~ee~oo= lang vokale 2. Konsonante Word gevorm deurdat dit deur een of ander spraakorgaan(Tande, tong, lippe, kleintong, neus of verhemelte) versper word. Nie alle konsonante is stemhebbend nie, sommige is stemloos. Nasale; m,n,ng Deur die neus gevorm. Laterale; l= tong druk teen tandvleis en lug beweeg na buite deur kante. Triller; R= word met tong gevorm. Bry- r= met kleintong gevorm. Frikatiewe;v,f,w,z,s,g,c=wrywingsklanke tussen die tande en lippe Eksplosiewe/ploffers; b,d,k,t,p Affrikaat; ts- tsetsevlieg 3. Diftonge Samesmelting van 2 vokale wat as een uitgespreek word. oei~ koei ei~ lei ooi~ nooit ui~ lui aai~ kraai ai~ baie eeu~ leeu y~ly oi~ noientjie